Tenk Loubser (Kaapstad) betrek nuwe perseel 03 Mar 2010
Weens die toename in personeel by Tenk Loubser Tygervallei, het dié kantoor na ’n nuwe perseel in dieselfde gebou verhuis. Die kantoor is nou op die grondvloer, reg onder die vorige perseel. Die telefoonnommers is onveranderd.