Tax & Advisory » Industry News » Exceed Golfdag In Samewerking Met Huis Horison

Exceed Golfdag In Samewerking Met Huis Horison

Op 17 September 2009 het Tenk Loubser & Associates Somerset-Wes in samewerking met Huis Horison ’n golfdag op De Zalze aangebied ten einde fondse in te samel vir Huis Horison, die tehuis vir verstandelik gestremde volwassenes op Stellenbosch. Die meegaande foto’s getuig dat dié informele geleentheid ’n groot sukses was.

Huis Horison gholfdag

Jaco Odendaal (middel) van Tenk Loubser & Associates saam met die wenners van die dag

Huis Horison gholfdag

(v.l.n.r.) JC de Klerk, Jaco Odendaal, Eben Greyling (almal van Tenk Loubser & Associates) en Andre Scheepers.