Inwonende Hoof en Fasiliteitsbestuurder
Verwysingskode: 10063 MLR
Konsultant: Michelle le Roux
Beskrywing:
- Daaglikse toesig en bestuur van skedules vir kinders.
- Monitor kinders se fisiese gesondheid en bied mediese bystand soos nodig.
- Handhaaf uitnemende standaarde.
- Bestuur personeel.
- Doeltreffende bestuur van kursusskedules, -aktiwiteite en -assesserings.
- Lewer interaktiewe en praktiese sessies wat aktiewe deelname aanmoedig.
- Lei kinders in die identifisering van hul leierskapstyle en lewensvaardigheidsbehoeftes.
- Fasiliteer groepaktiwiteite, besprekings en rolspele om werklike scenario’s te simuleer.
- Kweek ʼn veilige, respekvolle en bemoedigende leeromgewing wat kinders inspireer.
- Bystand met uitrol van vakansieprogramme en akademiese uitnemendheidskursusse.
Kwalifikasies:
- ʼn Relevante onderwys- of taalkwalifikasie.
- Ervaring as onderwyser of fasiliteerder, of ervaring in ʼn koshuisomgewing.
- Ondervinding om met kinders of tieners te werk, bv. onderrig, mentorskap of jeugleierskap.
- Ondervinding in afrigting van lewensvaardighede soos kommunikasie, konflikoplossing, of soortgelyke vaardighede sal voordelig wees.
- Geldige noodhulpopleiding.
- Vertroud met hantering van noodgevalle, konflikte of uitdagende gedrag, en vermoë om die situasie kalm en regverdig aan te spreek.
- Uitstekende kommunikasievermoë in Afrikaans en Engels.
- Vermoë om effektief te kommunikeer met kinders, ouers en personeel.
- Vermoë om groepe studente te lei en toesig te hou.
- Respek vir en begrip van diverse kulturele agtergronde.
- Innemende en gemoedelike persoonlikheid.
- Bereidwillig om aan te pas by uiteenlopende werksure en verantwoordelikhede.
How to Apply:
- Email your comprehensive CV to exceedhr@exceed.co.za.
- If you are already registered, please forward your CV and the relevant reference number to the consultant with whom you are currently registered in order to avoid duplicity on our system.
- We reserve the right to only conduct interviews with candidates of choice.
- Applicants who have not received feedback within 30 days from the closing date must please accept their application as unsuccessful.
Job Categories
Looking for a job?
Read some of our best articles with tips and advice for the workplace