Tax & Advisory Ā» Company News Ā» Aanstelling by kantoor te Somerset-Wes

Aanstelling by kantoor te Somerset-Wes

Jan FrankMnr. Jan Frank, Professionele Rekenmeester (SA), is vroeĆ«r vanjaar as assosiaat-direkteur van Tenk Loubser & Associates in Somerset-Wes aangestel. Jan, wat sy BComm-graad aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi het, is die hoof van die rekeningkunde- en kleinsake-afdeling. Sy afdeling lewer ā€™n verskeidenheid dienste waaronder boekhou-, rekenmeesters- en belastingwerk, asook konsultasie. Kontak Jan Frank by tel. 021 852 0382 of e-pos jan@exceed.co.za.