Bookmark : https://www.exceed.co.za/news/ritboek-vanaf-2010-nodig-vir-reis-eise/?id=12&entryId=72
Skip to : [Content] [Navigation]
  • Big enough to count, small enough to care

    Big enough to count, small enough to care
  • Integrity forms the backbone of our business

    Integrity forms the backbone of our business

News

Back to News

Ritboek vanaf 2010 nodig vir reis-eise

09 Apr 2009

Vanjaar is die laaste belastingjaar waarin kilometers wat gedurende sakeritte gery word (eerste 18 000 km privaat en besigheidsritte beperk tot 14 000 km), sónder ’n ritboek (logboek) gebruik kan word om die aftrekking vir sakereise te bereken.

Vanaf 1 Maart 2010 moet ’n motorbestuurder deeglik boekhou van elke sakerit se begin- en eindkilometerlesing en bestemming. Die rit tussen ’n persoon se huis en kantoor word nie as ’n sakerit beskou nie. ’n Ritboek moet vir minstens vyf jaar behou word, aangesien die SA Inkomstediens dit gedurende daardie typerk kan aanvra.

Om mense aan te moedig om volledige rekords te hou, is ritboeke nou reeds gratis beskikbaar by die Inkomstediens. ‘n Elektroniese weergawe kan ook van hul webtuiste afgelaai word.

Vir verdere besonderhede skakel Marlo du Toit, Tenk Loubser & Associates Ing (Kaapstad), tel. 021 915 6666.

    View Archives


    Johannesburg

    Tel: +27 (0) 87 985 0935
    infojhb@exceed.co.za

    London, UK

    Tel: +44 (0) 1784 439 955
    www.exceeduk.co.uk

    Somerset West

    Tel: +27 (0) 21 852 0382/4
    swest@exceedsw.co.za

    Cape Town

    Tel: +27 (0) 21 915 6666
    tygervalley@exceed.co.za

    Paarl

    Tel: +27 (0) 21 872 7118
    paarl@exceed.co.za