Bookmark : https://www.exceed.co.za/news/tenk-loubser-and-associates-aankondiging/?id=12&entryId=16
Skip to : [Content] [Navigation]
  • Big enough to count, small enough to care

    Big enough to count, small enough to care
  • Integrity forms the backbone of our business

    Integrity forms the backbone of our business

News

Back to News

Tenk Loubser & Associates Aankondiging

17 Jun 2010

Jaco Odendaal

As ‘n integrale deel van die visie van Tenk Loubser & Associates naamlik om geïntegreerde, gespesialiseerde professionele dienste aan ons kliënte te lewer, sal Jaco Odendaal GR(SA) vanaf 1 Julie 2010 saam met Tenk Loubser betrokke wees by die lewering van gespesialiseerde belasting- en bestuursdienste. As sulks sal hy gebaseer wees in die Stellenbosch-kantoor.

Jaco sal steeds verantwoordelik wees vir die hantering van sekere oudits en sal beskikbaar wees vir bestuurs- en belastingadvies aan bestaande en nuwe kliënte.

Jaco kan gekontak word by 021 882 8140 of 082 928 4327 of per e-pos by jaco@exceed.co.za.

    View Archives


    Johannesburg

    Tel: +27 (0) 87 985 0935
    infojhb@exceed.co.za

    London, UK

    Tel: +44 (0) 1784 439 955
    www.exceeduk.co.uk

    Somerset West

    Tel: +27 (0) 21 852 0382/4
    swest@exceedsw.co.za

    Cape Town

    Tel: +27 (0) 21 915 6666
    tygervalley@exceed.co.za

    Paarl

    Tel: +27 (0) 21 872 7118
    paarl@exceed.co.za