Bookmark : https://www.exceed.co.za/news/uitnodiging-belastingadministrasie-wet/?id=12&entryId=162
Skip to : [Content] [Navigation]
  • Big enough to count, small enough to care

    Big enough to count, small enough to care
  • Integrity forms the backbone of our business

    Integrity forms the backbone of our business

News

Back to News

Uitnodiging - Belastingadministrasie Wet

07 Sep 2012

Ons gaan onder andere die volgende bespreek:

  • Die nuwe rekordhouding vereistes;
  • Wanneer kan die SAID by u perseel opdaag sonder kennisgewing en toegang vereis;
  • Persoonlike aanspreeklikheid van finansiële bestuurders vir belastingskulde;
  • Die nuwe boete bepalings.

Wie moet dit bywoon:

  • Finansiële bestuurders;
  • Personeellede in die finansiële departement wat betrokke is by rekordhouding;
  • Debiteure - en krediteure klerke;
  • Rekenmeesters.

Die aanbieder:

Die aanbieder is Sonja Frank van Exceed Belasting-en Adviesdienste. Sonja is toegelaat as prokureur en het haar
Nagraadse Diploma in Belasting (cum laude) aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Sy verskaf gespesialiseerde
belastingadvies en verteenwoordig reeds die afgelope 5 jaar belastingbetalers in dispute met die SAID.

Seminaarbesonderhede:

Datum: Donderdag 18 Oktober 2012
Plek: Boschenmeer Landgoed, Gholf Klubhuis, Paarl (padkaart aangeheg)
Program: Ontbyt sal bedien word vanaf 7h30 - 8h30.
Die seminaar begin stiptelik om 8h30.
Tee sal bedien word om 10h00.
Die seminaar sluit af om 11h30.
Koste: R684 (ingesluit BTW)
RSVP asb aan Marlise Haasbroek by marlise@exceed.co.za teen Vrydag 12 Oktober 2012.

    View Archives


    Johannesburg

    Tel: +27 (0) 87 985 0935
    infojhb@exceed.co.za

    London, UK

    Tel: +44 (0) 1784 439 955
    www.exceeduk.co.uk

    Somerset West

    Tel: +27 (0) 21 852 0382/4
    swest@exceedsw.co.za

    Cape Town

    Tel: +27 (0) 21 915 6666
    tygervalley@exceed.co.za

    Paarl

    Tel: +27 (0) 21 872 7118
    paarl@exceed.co.za