Tax & Advisory » Company News » Personeeldag

Personeeldag

Exceed personeeldag

Op 28 Februarie het die Exceed Groep ’n personeeldag op Stellenbosch gehou waar personeellede hul nuwe kollegas verwelkom het en hulle mekaar beter leer ken het. Die meegaande foto’s getuig dat dié informele geleentheid ’n groot sukses was.