Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters Deel 1 Eksamen Uitslae
Tenk Loubser & Associates spog weer met 100% slaagsyfer in deel 1 van die SAIGR eksamen. Op die foto is (van links na regs): Zahn Baard, Alicia Schlosz, Neal Herbert, Marna Louw en Conrad Smith wat die eksamen suksesvol afgelê het.