Audit & Accounting » Tenk Loubser & Associates

Tenk Loubser & Associates

Tenk Loubser & Associates is trots op hulle personeel wat onlangs suksesvol was in deel 2 van die IRBA eksamen.

Op die foto is (van links na regs): Gerrit van Rhyn (Direkteur van Tygervallei tak), Neal Herbert, Monique Archer, Conrad Smith en Dirk Koegelenberg (Direkteur van Somerset-Wes tak).