Audit & Accounting » Corporate Social Responsibility » TENK LOUBSER (KAAPSTAD) ING BETROKKE BY GOEIE SAAK

TENK LOUBSER (KAAPSTAD) ING BETROKKE BY GOEIE SAAK

Tenk Loubser (Kaapstad) Ingelyf het ‘n putjie en vierbal geborg op 22 September 2009 ten bate van die Huis Jabes Veiligheidshuis vir vroue en hul kinders wat slagoffers is van huishoudelike geweld.

Die S.O.S Trust is gestig deur die Durbanville se sakekamer om hul sosiale verantwoordelikheid teenoor die gemeenskap na te kom deur middel van verskillende projekte. Huis Jabes is die eerste projek van die S.O.S Trust en het sy deure op 1 Junie 2008 geopen.