Tax & Advisory » Company News » Aanstelling

Aanstelling

Helette WillemseHelette Willemse is vroeër vanjaar as bestuurder van die rekeningkundige afdeling by Tenk Loubser & Associates in Somerset-Wes aangestel. Helette, wat by Tygerberg Kollege studeer het, het in 2008 die BTech-graad in Belasting behaal.

Die rekeningkundige afdeling lewer boekhou-, rekenmeesters- en belastingverwante dienste en konsultasies. Kontak Helette Willemse by tel. 021 852 0382 of e-pos helette@exceed.co.za.