Internal Audit Services

The Exceed Group has joined forces with GRA Services, a local firm that provides cost-effective and high quality internal audit services.

Read More

Oordraagbare Korting Tussen Eggenote Se Boedel

Ingevolge Artikel 4 van die Boedelbelastingwet No 45 van 1955 word sekere aftrekkings (sg. kortings) van die netto waarde van ’n boedel toegelaat ten einde die finale waarde van ’n boedel vir belastingdoeleindes te bepaal. Hierdie Artikel is onlangs gewysig. Die meeste mense is vertroud met die volgende twee kortings: korting vir alle eiendom wat…

Read More

Slagoffers Van Gesinsgeweld Baat By Gholfdag

Tenk Loubser (Kaapstad) Ingelyf het onlangs ’n gholfdag ondersteun wat gehou is ten bate van Huis Jabes, ’n plek van veiligheid vir vroue en kinders wat slagoffers van gesinsgeweld is. Huis Jabes, wat sy deure op 1 Junie 2008 oopgemaak het, is die eerste begunstigde van die nuwe S.O.S Trust wat deur die Sakekamer van…

Read More

Interne oudit voeg waarde toe

Een van die belangrikste wysigings aan die Maatskappywet wat gedurende die jaar in werking getree het, is die vrystelling van statutêre oudit vir maatskappye wat nie as openbare weldaadsorganisasies (non-public benefit organisations) geklassifiseer is nie.

Read More

Joshua Foundation

Tenk Loubser (Cape Town) recently made a donation to the Joshua Foundation in support of its community projects. The Foundation has developed a mentorship programme which uses rugby skills complemented by a strong life skills component as a medium to encourage youth to reach their full potential.

Read More

TLA offers CIMA training

Tenk Loubser & Associates (Cape Town) Inc now offers training for candidates who wish to qualify for the CIMA Advanced Diploma in Management Accounting (NQF 6).

Read More